Kem Photography
Kem Photography
Wie is ons:
Ons is ‘n professionele fotografie span geleë in Potchefstroom.
Ons spesialiseer in troues, korporatiewe funksies, matriekafskeid funksies,
verjaarsdae en ander spesiale geleenthede.
Daar is geen projek te groot of te klein vir ons nie.
Ons het altyd twee fotograwe op elke projek (twee vir die prys van een) en as gevolg daarvan gaan geen spontane oomblik [...]