Kem Photography

Kem Photography

Kem Photography

Kem Photography

 

Wie is ons:

 

Ons is ‘n professionele fotografie span geleë in Potchefstroom.
Ons spesialiseer in troues, korporatiewe funksies, matriekafskeid funksies,
verjaarsdae en ander spesiale geleenthede.
Daar is geen projek te groot of te klein vir ons nie.
Ons het altyd twee fotograwe op elke projek (twee vir die prys van een) en as gevolg daarvan gaan geen spontane oomblik by ons verby nie.
Ons voorsien ‘n professionele diens van die hoogste gehalte
teen ‘n bekostigbare prys. Ons glo daarin dat dit daardie bietjie ekstra moeite
is wat die verskil maak.

Ons het ‘n werklike passie vir fotografie en dit is hoekom ons
daarna streef om elke oomblik ongelooflik spesiaal te maak.

If you want to list on the site mail us at info@weddingphotographerhub.co.za

About us:

 

We are a professional  photography team situated in Potchefstroom. We specialize in wedding photography and  special events such as birthdays, matric farewell, christenings ect. There is no job to small or to big for us.
We always have two photographers (buy one get one free) on every shoot .
Our aim is to cover every angle, so while we are capturing that formal shot no candid moment goes by uncaptured.
We provide a professional service of the highest quality and at a reasonable price. We believe in walking that extra mile to make everything just that little more special.
We have a true passion for photography and that is why we make every moment a memory.

Comments

3 Responses to “Kem Photography”

Trackbacks

Check out what others are saying about this post...
  1. [...] Kem Photography Kem Photography   Wie is ons:   Ons is ‘n professionele fotografie span geleë in Potchefstroom. Ons spesialiseer in troues, korporatiewe funksies, matriekafskeid funksies, verjaarsdae en ander spesiale geleenthede. Daar is geen projek te groot of te klein vir ons nie. Ons het altyd twee fotograwe op elke projek (twee vir die prys van een) en as gevolg daarvan gaan geen spontane oomblik by ons verby nie. Ons voorsien ‘n professionele diens van die hoogste geha Source: http://weddingphotographershub.co.za/kem-photography/ [...]

  2. [...] Kem Photography Kem Photography   Wie is ons:   Ons is ‘n professionele fotografie span geleë in Potchefstroom. Ons spesialiseer in troues, korporatiewe funksies, matriekafskeid funksies, verjaarsdae en ander spesiale geleenthede. Daar is geen projek te groot of te klein vir ons nie. Ons het altyd twee fotograwe op elke projek (twee vir die prys van een) en as gevolg daarvan gaan geen spontane oomblik by ons verby nie. Ons voorsien ‘n professionele diens van die hoogste geha Source: http://weddingphotographershub.co.za/kem-photography/ [...]

  3. [...] The rest is here: Kem Photography | Wedding Photographers Hub [...]



Speak Your Mind

Tell us what you're thinking...
and oh, if you want a pic to show with your comment, go get a gravatar!

CommentLuv Enabled